Fisiese donasies
Skenk goedere
Meubels, klere, huisware, kos of bouvoorraad: wat jy nie meer nodig het nie, help iemand by Moeggesukkel om weer op die been te kom.
- Vertel ons hieronder wat jy skenk, en stuur foto’s as jy kan.
- Ons span kyk daarna en kontak jou om ’n tyd af te spreek.
- Ons kom haal dit, of jy laai dit self by ons af.
Die vorm is nog nie oop nie. Bel ons asseblief eerder op 068 948 3959 of e-pos office@moeggesukkel.co.za.
Wil jy eerder geld skenk? Gee aanlyn of per EFT
